R1 690 000 – alle kostes ingesluit
Beperkte eenhede beskikbaar oorkant Noordstad en Langenhovenpark.
Registrasie en oordragkoste ingesluit.
Potensiële verhuringsinkomste van R10 500.00 per maand.
SKOU EENHEID BESKIKBAAR!
Skakel André (072 610 1271) vandag nog vir besigtiging.
Grootte per eenhede : 165m² groot(insluitende die stoep) en bestaan uit die volgende:
• 3 x Slaapkamers.
• 2 x Volledige badkamers.
• Dubbel Motorhuis.
• Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis.
• ‘n Lys van opsionele items is op aanvraag beskikbaar.
• Duursame afwerking met verskeie opsies beskikbaar waaruit u kan kies.
• Moderne oopplan ontwerp met lae onderhoud.
• Aluminium vensters en teeldakke.
• Songeyser en LED ligte.
• Voorafbetaalde krag en water.
• Die tuin word uitgelê met gras en bome.
Erfbelasting sal bevestig word.
Geen heffing.
Aan jou gebring deur:
![]()




